Die Solidariteit Helpende Hand Studiefondssentrum (voorheen bekend as die Afrikaanse Beursinstituut) is  is in 2003 gestig om die behoefte van Solidariteit-lede en hul kinders ten opsigte van finansiële hulp vir tersiêre opleiding te help bevredig.

Solidariteit Helpende Hand bestee jaarliks miljoene rande om verdienstelike studente, wat andersins nie kon studeer nie, te help. Indien jy nog nie ’n lid van Solidariteit of ’n ondersteuner van Helpende Hand is nie, kan jy nou aansluit om ook in aanmerking te kom vir ’n rentevrye studielening.

Klik op die skakel vir meer inligting. Studiefonds