Sol-Tech Opedae

Sol-Tech Opedae

Sol-Tech se volgende opedag is op 28 Oktober 2016. Indien jy belangstel in 'n ambag, woon dit by. Ope dae in 2017: 4 Maart 2017 3 Junie 2017 9 September 2017 Vir meer inligting: Sol-Tech Opedae

Lees meer
Waarom En Hoe Om ʼn Ingenieur Te Word

Waarom en hoe om ʼn ingenieur te word

Artikel deur Nico Strydom Suid-Afrika het steeds ’n ernstige tekort aan gekwalifiseerde ingenieurs want dit bly ʼn kritieke vaardigheid en omtrent alles wat ons in ons daaglikse lewens teëkom, is deur ingenieurs ontwerp. Tipes ingenieurs Daar is baie soorte ingenieurswese,…

Lees meer
96% Van Suksesvolle Studente Léér Op Kampus En Betoog Nie

96% van suksesvolle studente léér op kampus en betoog nie

Arikel deur:  Marlien van der Westhuizen Mediaskakelbeampte Vir 96% van Solidariteit Helpende Hand se studieleninghouers is #feesmustfall nie die enigste uitweg nie. Ten spyte van finansiële druk en moeilike studierigtings glo hierdie suksesvolle studente dat hulle deur harde werk vir…

Lees meer
AROS Spog Met Nuwe Onderwysgraad

AROS spog met nuwe onderwysgraad

Die Baccalaureusgraad in Intermediêrefaseonderwys (Gr 4 tot 7) bemagtig die student om die beginsels van die onderwys vir die spesifieke fase te verstaan en om die beginsels in praktyk toe te pas. Hierdie program is veral daarop gemik om die…

Lees meer
Finansiële Steun By Studiefonds

Finansiële steun by Studiefonds

ALLE voornemende studente aan tersiêre inrigtings of vir studies in kortkursusse kan aansoek doen om hulp by die Helpende Hand Studiefondssentrum.  Jaarlikse sluitingsdatum vir rentevrye studielenings is 30 September op die aanlynportaal. http://helpendehand.co.za/studiefonds/

Lees meer