Siviele Tegnologie

Wat is Siviele Tegnologie? Siviele Tegnologie fokus op die konsepte en beginsels in die bou-omgewing en op die tegnologiese proses. Dit bevat praktiese vaardighede en die toepassing van wetenskaplike beginsels. Hierdie vak beoog om die bou-omgewing te skep en te…

Lees meer

Siviele Tegnologie – Siviele Dienste

Siviele dienste kan voorgestel word as loodgieters werk, wat fokus op die verskaffing van koue en warm water aan ‘n gebou en die installeering van ‘n rioolstelsel om die direk water en storm water te verwyder van ‘n terrein. Dit…

Lees meer

Siviele Tegnologie – Konstruksie

Konstruksie fokus op die ontwikkeling van beton en steen strukture in die bou omgewing. Dit fokus op material en hoe die material gebruik word om infrastruktuur te ontwikkel op bou terreine, die omgewings vriendelike tegnologie (groen energie)

Lees meer

Siviele Tegnologie – Houtbewerking

Hout bewerking werk hand in hand met konstruksie. Dit fokus op strukture soos dakkappe, vensters, deure en enige ander deel van ‘n gebou wat van hout gemaak word. Dit fokus ook op die voorsiening van tydelike ondersteunende strukture om permanente…

Lees meer