Rekening Invorderaar

Rekening Invorderaars, of invorderaars in kort, probeer om uitstaande betalings by kliënte te kry.  Hulle reël ook afbetalingsplanne met kliënte om agterstallige rekeninge af te betaal. Invorderaars word gewoonlik voorsien van ’n lys met kliënte-inligting, asook die bedrag wat agterstallig…

Lees meer

Restaurant Bestuurders

Restaurant bestuurders maak seker dat restaurant doeltreffend bestuur word en winsgewend is. Hulle is verantwoordelik daarvoor om te verseker dat alles glad verloop en dat hoë standaarde van gehalte gehandhaaf word. Hulle rapporteur aan en kry opdragte van die restauranteienaar.…

Lees meer

Skeepskaptein

’n Kaptein is in beheer van ’n skip wat kan wissel in grootte van ’n klein seiljag tot ’n groot plesierskip.  Maak nie saak hoe groot die skip is nie, die kaptein is verantwoordelik vir alles wat op die skip…

Lees meer

Versendingsbeampte

Versendingsbeamptes kontroleer en finaliseer produkte vir kliënte wat bestellings geplaas het. Wanneer kliënte bestellings vir produkte by verskaffers, vervaardigers of aanlyn winkels plaas, is dit die versendingsbeampte se verantwoordelikheid om seker te maak dat die kliënt hulle produkte ontvang.  Die…

Lees meer

Vlieënier

Vlieëniers loods vliegtuie. Kommersiële vlieëniers loods passasiersvliegtuie of maatskappy vliegtuie. Siviele (burgerlike) en privaat vlieëniers loods gewoonlik heelwat kleiner vliegtuie. Siviele vlieëniers vlieg vir plesier, en privaat vlieëniers loods chartervliegtuie vir besigheidsmense. Vlieëniers begin hul dag deur vas te stel…

Lees meer

Voorraadklerk

Voorraadklerke is in beheer van inkomende en uitgaande voorraad. Hulle werk hoofsaaklik in kleinhandelwinkels, kruidenierswinkels en pakhuise. Hulle ontvang voorraad en vergelyk die hoeveelhede met die faktuur. Voorraad word met toerusting van die afleweringsarea na die stoorarea of pakarea geneem.…

Lees meer