Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA)

DIE VERENIGING VAN REGSLUI VIR AFRIKAANS IS ʼN BEROEPSVERENIGING EN ’N HELPMEKAARFORUM VIR REGSLUI WAT IN AFRIKAANS PRAKTISEER EN STUDEER Doelwitte: Ons staan vir die bevordering van Afrikaans in die regspraktyk en akademie. Hoe doen ons dit? • Ons het…

Lees meer

Afrikaanse Gesondheids Praktisyns (AGP)

Afrikaanse Gesondheids Praktisyns (AGP) Waaroor is die AGP passievol? Ons wil Afrikaanse gesondheidspraktisyns in Suid-Afrika suksesvol maak. - Ons bou en belê in kennis deur voortgesette professionele opleiding (VPO) van gehalte in Afrikaans aan te bied en deur Afrikaanse opleidingsinstellings…

Lees meer