IS DAAR ’N TOEKOMS IN SA?

IS DAAR ’N TOEKOMS IN SA?

Daar is ’n toekoms vir alle jongmense in Suid-Afrika FLIP BUYS UITVOERENDE HOOF VAN DIE SOLIDARITEIT BEWEGING Daar is ’n groot toekoms vir alle opgeleide jongmense in Suid-Afrika, ongeag hulle velkleur. Die werkloosheidskoers onder jong witmense is onder 5%, by…

Lees meer
Waarom En Hoe Om ʼn Ingenieur Te Word

Waarom en hoe om ʼn ingenieur te word

Artikel deur Nico Strydom Suid-Afrika het steeds ’n ernstige tekort aan gekwalifiseerde ingenieurs want dit bly ʼn kritieke vaardigheid en omtrent alles wat ons in ons daaglikse lewens teëkom, is deur ingenieurs ontwerp. Tipes ingenieurs Daar is baie soorte ingenieurswese,…

Lees meer
96% Van Suksesvolle Studente Léér Op Kampus En Betoog Nie

96% van suksesvolle studente léér op kampus en betoog nie

Arikel deur:  Marlien van der Westhuizen Mediaskakelbeampte Vir 96% van Solidariteit Helpende Hand se studieleninghouers is #feesmustfall nie die enigste uitweg nie. Ten spyte van finansiële druk en moeilike studierigtings glo hierdie suksesvolle studente dat hulle deur harde werk vir…

Lees meer
AROS Spog Met Nuwe Onderwysgraad

AROS spog met nuwe onderwysgraad

Die Baccalaureusgraad in Intermediêrefaseonderwys (Gr 4 tot 7) bemagtig die student om die beginsels van die onderwys vir die spesifieke fase te verstaan en om die beginsels in praktyk toe te pas. Hierdie program is veral daarop gemik om die…

Lees meer