Bereik Jou Doel In Die Lewe

Bereik jou doel in die lewe

Deur Pieter van der Walt. Pieter van der Walt is ʼn onderwyser met Besigheidstudies as spesialis vak. Die afgelope paar jaar spits hy hom toe in die bevordering van loopbaan keuses en vakkeuses vir hoërskool leerlinge. Hy doen konsultasie werk…

Lees meer
GeRat Huistaal Opleiding

GeRat Huistaal opleiding

Afrikaans ons hartskos: ’n SACE-geakkrediteerde kursus aangebied deur GeRAT en die GDO-Tshwane-Suid (D4) Jy word hartlik uitgenooi na ’n oggendgeleentheid waar jou Afrikaans-vakkennis beslis verryk sal word. Die oggend is SACE-geakkrediteerd en jy sal na afloop van die geleentheid ook…

Lees meer
Elektrisiën, Nou Is Jou Kans

Elektrisiën, nou is jou kans

Inleiding: Beskik jy oor ‘n geslaagde Tegniese Graad 11 en Graad 12 sertifikaat? Het jy Elektriese vakke sowel as Wiskunde en Wetenskap tot einde Graad 11 gehad? Dan is jy dalk die kandidaat waarna ons by Sol-Tech Beroepopleidings Kollege soek!…

Lees meer
Aros Verkry Volle Registrasie

Aros verkry volle registrasie

Mediaverklaring 2 Augustus 2017 Aros verkry volle registrasie In wat gesien word as ‘n reuse stap in die proses om Aros as ten volle privaat Christelike Hoër Onderwys instelling in Suid Afrika en internasionaal te posisioneer, het Aros vandag sy…

Lees meer
Verpleging Is ʼn Roeping

Verpleging is ʼn roeping

Deur sr. Elri van Zyl Elri van Zyl het in 2014 ʼn BCur  in verpleegkunde aan die Universiteit van Pretoria behaal. Tydens haar gemeenskapsdiensjaar werk sy in die mediese intensiewe sorgeenheid van die Steve Biko Akademiese Hospitaal waar sy ʼn…

Lees meer
100 Jaar Sedert Lenin Se Russiese Rewolusie

100 Jaar sedert Lenin se Russiese Rewolusie

Akademia bied op 31 Julie 2017 ‘n gedenklesing aan by die eeuwording van die Russiese Rewolusie, waartydens Wladimir Lenin aan die mag gekom het en die grondslag vir die USSR gelê is. Die Russiese ekonoom en ekonomiese historikus, prof Yuri…

Lees meer

Argeoloog

WAT BEHELS DIE BEROEP? Argeologie is ‘n historiese wetenskap en word nou verbind met die vakgebiede Geskiedenis, Kultuurgeskiedenis en Antroplologie. Argeoloë het spesifiek te doen met die naspeur, ontbloting en boekstawing van die mens se geskiedenis deur die opgrawe van…

Lees meer
Hoe Kies My Kind Vakke?

Hoe kies my kind vakke?

Om skoolvakke te kies kan vir ouer en kind ewe skrikwekkend wees. Dit kan jou kind se studie-opsies, loopbaankeuses en toekoms in die geheel beïnvloed. Moenie bekommerd wees nie, ons is hier om te help met kenners se wenke. Wanneer…

Lees meer
Ekstra Wiskunde

Ekstra wiskunde

"Helpende Hand glo dat armoede aangepak kan word deur in opleiding te belê, en daarom is dit belangrik dat leerders toegang tot die beste moontlike opleiding het. Dit is hoekom ons nou vir ons ondersteuners toegang tot ekstra wiskundeklasse van wêreldgehalte bied" -…

Lees meer
Wiskunde-Wenke

Wiskunde-Wenke

Die onderstaande Wiskunde-Wenke is deur die Vereniging vir Afikaanse-Wiskunde Onderwysers opgestel (VAW), 'n onderafdeling van die Helpende Hand se Skole Ondersteuning Sentrum (SOS). Hierdie wenke kan alle Hoërskool leerlinge help om hulle wiskunde punte te verbeter. Wiskunde-Wenke Wiskunde open deure…

Lees meer