“Helpende Hand glo dat armoede aangepak kan word deur in opleiding te belê, en daarom is dit belangrik dat leerders toegang tot die beste moontlike opleiding het. Dit is hoekom ons nou vir ons ondersteuners toegang tot ekstra wiskundeklasse van wêreldgehalte bied” – Dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Helpende Hand.

Vir meer inligting besoek ons webwerf: http://ekstrawiskunde.co.za/