0861 25 24 23 [email protected]
Laai Android weergawe af
Laai IOS weergawe af
Die doel van die Helpende Hand Loopbaan App en Webblad is om seker te maak dat Afrikaners uit alle sfere van die samelewing, veral behoeftiges, bygestaan word om hulle volle vermoë te verwesenlik.
Nuutste artikel:

Argeoloog

WAT BEHELS DIE BEROEP? Argeologie is ‘n historiese wetenskap en word nou verbind met die vakgebiede Geskiedenis, Kultuurgeskiedenis en Antroplologie. Argeoloë het spesifiek te doen met die naspeur, ontbloting en…

Lees meer
Kry die app:

Dié LOOPBAAN-APP is ’n Afrikaanse toepassing wat skoliere, ouers en veral lewensoriënteringsonderwysers se lewe gaan vergemaklik deur kinders se belangstelling te toets en die TPT-telling te bereken.

Dit verskaf voorts inligting oor slaagvereistes en toelating, asook nuusflitse wat die jeug raak. Die app sal kinders bystaan om die regte vak- en loopbaankeuses te maak en hulle inlig oor wat ’n spesifieke beroep behels en waar hy of sy dit kan studeer.

Hierdie app beloof om ’n wonderlike hulpmiddel te wees!

JOU LOOPBAAN IS IN JOU HANDE!